Afkondigings

  • Afkondigings 21 Junie 2020 21-Junie-2020

    Kliek hier om die afkondigings af te laai

  • Geloofsentrum tydens inperking

    Die Geloofsentrum se eredienste in die kerkgebou staak tot verdere kennisgewing.

    Ons eredienste word wel uitgesaai Sondagoggende om 9 uur op ons YouTube kanaal: Geloofsentrum Universitas en op ons gemeente se facebook blad.

    Die jeugbediening gaan voort. Elke Sondag ontvang die kinders ‘n spesiale boodskap en ‘n gesinsaktiwiteit word op ‘n Woensdag gestuur. 

    Ons stuur net voor 9 op ‘n Sondag die skakel na die preek via WhatsApp. Om hierdie kommunikasie te ontvang via WhatsApp moet jy die gemeente se nommer stoor op jou selfoon (081 828 9536). 

    Vir enige navrae of hulp skakel gerus met een van die leraars. 

     

Menu Menu