Debietorder-vorm
Ek magtig u om my rekening by bogenoemde bank te debiteer met die bedrag nodig vir die oorplasing van die dankoffer soos met u ooreengekom. Alle sodanige onttrekkings uit my bankrekening deur u word behandel asof deur my persoonlik onderteken is. Ek verstaan dat die onttrekkings hierdeur gemagtig, word deur u rekenaar verwerk by wyse van ‘n stelsel bekend as ACB-Magneetbanddiens en ek verstaan ook dat die besonderhede van elke onttrekking op my bankstaat gedruk sal wees. Ek stem toe om enige bankkoste m.b.t. hierdie debietorderopdrag te betaal.