As jy deel word van die Gemeente-webblad, gaan jy ‘n e-pos ontvang elke keer wanneer ‘n nuwe artikel verskyn. So kan jy altyd op hoogte bly met gebeure in die gemeente. Vul asseblief die vorm in en kies Geloofsentrum Lys, kliek daarna asseblief op “Teken in”