Ons kom weekliks by mekaar om ons verlossing in Jesus Christus te vier en God passievol te aanbid.
Emosioneel, geestelik en fisiek uitgedaagde mense vind hier versorging en heling.
Ons en ons kinders word hier toegerus om geestelik te groei.
Ons dien die gemeenskap en die wêreld.
© 2020 doublepurple d’zine studio